Sondagskool Les 10: Reis deur die Bybel – Vroue van die Ou Testament

10. groot

Hierdie lesreeks is vir ons graad 7-12 kinders geskryf. Die eerste klomp lesse is in die ‘ou’ formaat geskryf, en die ander sodat ouers dit as deel van huisgodsdiens of huiskerk met hulle kinders kan doen.

Die doel van hierdie reeks is om ‘n basiese Bybelkennis by ons kinders vas te lê. Ons hanteer nie elke Bybelfiguur of Bybeldeel apart nie, maar het dit half ‘gegroepeer’ om dit vir die kinders interessant te hou.

10. Vroue van die Ou Testament

In hierdie les kyk ons na die vroue van die Ou Testament waaroor ons nog nie gepraat het nie. Ons wil julle aanmoedig om kreatief te raak met hierdie les. Die idee is om ‘n klompie klere bymekaar te kry en ‘n meisie vir elke vrou wat behandel word, aan te trek. Elke groep beantwoord dan ‘n klompie vrae rondom die vrou uit die Ou Testament.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

JEUGLES:

10. JEUGLES – Vroue van die Ou Testament

GRENDELTYD LES:

10a. GRENDELTYD LES – Vroue van die Ou Testament

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/reis-deur-die-bybel-sondagskool-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s