Hierdie lesreeks is vir ons graad 7-12 kinders geskryf. Die eerste klomp lesse is in die ‘ou’ formaat geskryf, en die ander sodat ouers dit as deel van huisgodsdiens of huiskerk met hulle kinders kan doen.
Die doel van hierdie reeks is om ‘n basiese Bybelkennis by ons kinders vas te lê. Ons hanteer nie elke Bybelfiguur of Bybeldeel apart nie, maar het dit half ‘gegroepeer’ om dit vir die kinders interessant te hou.
9. Digters van die Bybel
In hierdie les staan ons stil by die Gedigte boeke in die Bybel: Job, Psalms, Spreuke, Prediker en Hooglied. Ons kyk nie in diepte na elke boek of elke skrywer nie, maar probeer om ‘n kort oorsig vir die kinders oor die vyf boeke te gee.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
JEUGLES:
GRENDELTYD LES:
9a. GRENDELTYD LES – Digters vd Bybel
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/reis-deur-die-bybel-sondagskool-lesreeks/