Bybel Woord Puzzle 1: Profete van die Bybel

Ons het tydens grendeltyd hierdie oulike woord puzzle speletjies – natuurlik in Engels – met ons kleinseun gespeel. Dit het die idee laat posvat om soortgelyke speletjies in Afrikaans te maak. Profete van die Bybel As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om…

Kinderkerk Lesreeks: Woord Studie

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Lesreeks: Woord Studie In hierdie reeks kyk…

Sondagskool Lesreeks: Woord Studie

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: Woord Studie…