Sondagskool Les: 13. Beeld van God 2 Snr.

13

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Beeld van God 2 – Seniors

Hierdie is die dertiende les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.

In hierdie les raak ons prakties om die begrip ‘Beeld van God’ vir die kinders vas te maak. Hulle maak slogans om die begrip beter te verstaan.

Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – 13. Beeld van God 2

13. Beeld van God 2 -uitdeelstuk

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/

Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s