Vadersdag: Spesiaal vir Pa

spesiaal vir pa 2

Soos ons weet is Vadersdag om die draai, en gewoonlik wil mens iets spesiaals vir die pappa’s in die kerk doen, hier is twee oulike idees wat dalk mag help:

PowerPoint Presentation:

Hier is ‘n oulike PowerPoint Presentations wat julle gerus na kan kyk.

Vadersdag 1 – PPT

Survival Kit vir Pa en Oupa:

Die rol van ‘n Pa – en ‘n goeie Pa – kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Hierdie survival Kit help om Pa’s daaraan te herinner. Jy kan dit op verskeie manier doen, soos dit jou tyd en begroting pas. Jy kan al dit artikels in ‘n sakkie of boksie pak, die survivial kit instruksies uitprint en bo-op plak. Ons het ook ‘n spesiale Survival Kit vir Oupa gemaak:

picture 2

Laai die Vadersdag survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:

VADERSDAG SURVIVAL KIT

oupa 4

Laai die Oupa survival kit hieronder in WORD formaat af sodat jy daaraan kan verander soos dit jou pas:

OUPA SURVIVAL KIT

Pa en Oupa Sertifikate:

Ons het ook op hierdie oulike Pa en Oupa sertifikate in Afrikaans afgekom wat julle dalk kan gebruik. Volg die skakel onder elke sertifikaat om dit af te laai.

10acbc14eeca4d0685d9e73be299a992https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/0909c7ba0ec4450297abcb5d334b919c.pdf

beste pa 3

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/979e15f774944950a559be7061d9ff1d.pdf

1e38b689fb754da6b1d63732268c9b80

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/a495dfbb79ae43c4abda9ea3147f470a.pdf

phd graad 2

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/e57c1e69ceee4e29921b4291b18a5b55.pdf

Die volgende sertifikate het ‘n prentjie van ‘n PAPPA en ‘n dogtertjie; PAPPA en ‘n seuntjie; OUPA en ‘n dogtertjie en OUPA en ‘n seuntjie wat die kinders self kan inkleur:

inkleur

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/a4ca5d26031f43a2af888c98a24b90fb.pdf

Beste Oupa 1

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/6e2478d5fce943bbbd9cf8055f865542.pdf

beste oupa 2

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/979e15f774944950a559be7061d9ff1d.pdf

Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s