Vadersdag: Survival Kit vir Pa en Oupa

Survival Kit vir Pa en Oupa: Die rol van ‘n Pa – en ‘n goeie Pa – kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Hierdie survival Kit help om Pa’s daaraan te herinner. Jy kan dit op verskeie manier doen, soos dit jou tyd en begroting pas. Jy kan al dit artikels in ‘n sakkie of…