Kersfees Crafts 2

kersfees crafts 2 - groot

Hierdie is ons tweede post met oulike kersfees crafts wat julle saam as gesin kan doen. Alles het ‘n Bybelse tema, so julle kan dit saam met huisgodsiens gebruik.

1. Die Kersfees storie-wiel

Hierdie is ‘n ou konsep wat ons vroeër jare baie gebruik het, maar effe uit die mode geraak het. Ons het die Engelse voorbeeld vir ons eie gebruik na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle, ons deel ook die skakel na die Engelse voorbeeld met julle:

nativity wheel-page- afrikaans

Engelse voorbeeld: https://www.cleverpatch.com.au/documents/ideatemplates/91997L_2.pdf

Afrikaanse voorbeeld: Nativity wheel – Afrikaans

2. Kerfees Mobile

Hier is nog ‘n ou idee wat waarin jy weer nuwe lewe kan blaas saam met jou kinders. Knip dit uit en hang dit onder die lig in die sitkamer of die kinders se kamer.

kerstmobiel-28191

Volg die skakel hieronder om dit af te laai:

https://www.schoolplaten.com/knutselen-kerstmobiel-k28191.html

3. Kerstoneel:

Hier is ‘n webtuiste met ‘n baie mooi kerstoneel wat jy kan uitdruk en saam met jou kinders kan inkleur en uitknip.

kerststal-28197

Volg die skakel hieronder om dit af te laai:

https://www.schoolplaten.com/knutselen-kerststal-k28197.html

Volg die kakel hieronder na ons ander Kersees hulpmiddels:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s