Kersfees crafts is ‘n pret manier om met jou kinders rondom kersfees te gesels. Ons deel so paar skakels na oulike idees wat jy saam met die kersverhaal, of van die ander kersfees hulpbronne op die Blog kan gebruik. Volg gerus die skakels hieronder na die verskillende idees:
1. Kersboom uit papier gevou:
2. Baba Jesus in die krippie kerskaartjie:
Hierdie is ‘n baie besonderse kerskaartjie, wat jy ook na die tyd aan die kersboom kan hang.
Volg die skakel hieronder na die webtuiste:
https://kidscraftroom.com/baby-jesus-craft/
3. Nativity Vingerpoppe:
Hierdie is die oulikste vingerpoppe wat jy uit karton maak. Elke kind in die huis kan hulle eie stel maak, en al wat dit jou gaan kos is die papier in die drukwerk. Die templates is gratis op die webtuiste aflaaibaar:
Volg die skakel hieronder na hierdie gratis hulpbron:
https://kidscraftroom.com/nativity-finger-puppets-to-print/
4. Engeltjie uit papierbord:
Hierdie oulike engeltjies kan jy op verskeie manier gebruik. Gebruik dit in jou kind se kamer as versiering, of op die kersboom. Jy kan jou kind help om ‘n paar te maak en dit aan ‘n toutjie teen ‘n muur of voor ‘n venster hang. ‘Fairylights’ kan ook pragtig lyk as jy dit deur die toutjie vleg.
Volg die skakel hieronder na hierdie hulpbron:
https://kidscraftroom.com/paper-plate-angel-craft-for-kids/
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpmiddels