Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrappers handel oor Kersfees. Dis ‘n lekker pret manier om deur die gebeure van Kersfees met jou gesin te werk. Elke kopkappers is ook in ‘n ander formaat om dit interessant te hou.
Ons het 10 Kersfees Bybel kopkrappers wat ons in twee posts met julle gaan deel.
Jy kan dit ook as ‘n bykomende aktiwiteit gebruik wanneer jy met jou kinders by die Kinderkerk of Sondagskool oor Kersfees gesels.
Laai die volgende vyf Kersfees Bybel Kopkrappers hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Kopkrappers:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/