Soos gewoonlik het DinkJeug weer die oulikste Kersfees hulpbronne. Gaan loer gerus na hierdie gratis Afrikaanse hulpbron wat julle saam as gesin kan gebruik:
Advent Pakkie:
Reis die volgende 4 weke van Advent saam met ‘n gesprekskaart vir elke week. Die gesprekskaarte kan fisies verpak word, en / of elektronies aangestuur word. Die volgende temas word oor die vier weke gebruik as gesprekspunt:
Week 1: Uitsien
Week 2: Maak gereed
Week 3: Nuut nuut
Week 4: Wat nou?
Week 5: Kersfees
Volg die skakel hieronder na DinkJeug se webtuiste waar jy hierdie oulike hulpbron gratis kan aflaai:
https://dinkjeug.co.za/adventpakkie-2021-die-groot-geskenk-van-kersfees/
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpmiddels: