Saalopening: 38. Prysuitdeling

38. groot

Dis weer prysuitdeling tyd vir baie skole, en ons sien dat heelwat skole nogsteeds prysuitdelings hou. Ons kry ook gereeld navraag oor stories wat gebruik kan word tydens die opening van hierdie spesiale geleentheid vir die leerders.

Ons het twee inspirerende stories gevind wat julle dalk kan gebruik.

Die eerste is die pragtige storie van die klein stoomtreintjie wat kon. Iemand het dit so twee jaar gelede op een van die Facebook groepe gedeel as ‘n Prysuitdeling boodskap vir die Laerskool pryswenners. Ons het dit na Afrikaans vertaal, en deel graag die Engels en Afrikaanse weergawe met julle.

Die tweede is die inspirerende verhaal van KFC se Kolonel Saunders se harde werk en sukses storie, en is geskik vir Hoërskool leerders.

Hierdie twee saalopening lesse is nie in dieselfde ‘formaat’ as die voriges geskryf nie, sodat jy dit kan gebruik volgens jou behoeftes.

Laai die Saalopening hieronder in PDF formaat af:

38. LAERSKOOL Saalopening – Prysuitdeling

THE LITTLE ENGINE THAT COULD

38. HOëRSKOOL Saalopening – Prysuitdeling

Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s