Nagmaal: Berei jou kinders voor

Nagmaal is een van die wonderlikste tekens wat Jesus vir ons as Sy kinders kom gee het om te onthou wat Hy vir ons gedoen het. Ons vergeet egter maklik dat ons kinders nie weet waaroor die nagmaal gaan as ons hulle dit nie leer nie. Nagmaal lesse: Ons het twee Kinderkerk lesse en twee…

Inkleurprente van Jesus se geboorte

Daar is baie Kersfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Jesus se geboorte vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op ‘n klompie mooies afgekom en deel dit graag met julle. Gaan kyk gerus ook na die Blogpost: Die verhaal van Jesus se geboorte soos uit…

Kinderkerk les: Hersiening Speletjies

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lak en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek Hersiening Speletjies In hierdie les hersien ons…