Inkleurprente van Jesus se geboorte

 

Inkleurprente - Jesus se geboorte 2

Daar is baie Kersfees inkleurprente vir kinders op die Internet beskikbaar, maar min prente wat die hele verhaal van Jesus se geboorte vertel. Ons het bietjie gaan rondkrap en op ‘n klompie mooies afgekom en deel dit graag met julle.

Gaan kyk gerus ook na die Blogpost: Die verhaal van Jesus se geboorte soos uit die Bybel geneem, maar in ‘storievorm’ geskryf. Dieselfde prente is ook daar beskikbaar, omdat baie mense nie altyd by die regte skakels uitkom nie, het ons gevoel ons gaan die Blogpost amper ‘dupliseer’ sodat die wat dit soek hopelik daarby sal uitkom.

Die Verhaal van Jesus se geboorte

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/11/06/die-verhaal-van-jesus-se-geboorte/

In Afrikaans:

Ons het prente gaan soek wat die hoofdele van die verhaal van Jesus se geboorte mooi uitbeeld om saam met die lees van die verhaal te gebruik. Hier is ‘n hele paar hieronder waarvan julle kan kies. Die eerste twee het geskryf by wat ons na Afrikaans vertaal het. Kyk gerus wat die beste vir jou kinders sal werk. Almal is so mooi dat mens eintlik almal sal wil print.

 

Die prente kan by die skakels hieronder afgelaai word. Ons het die geskryfde dele na Afrikaans vertaal en kan in Afrikaans by Inkleurprent 1 en 2: Die verhaal van Jesus se geboorte afgelaai word.

ChristmasColoring

Inkleurprente 1 – Die Verhaal van Jesus se geboorte

http://christianpreschoolprintables.com/holiday-bible-printables/christmas-bible-printables/christmas-bible-verse-printables/

 

ColorChristmasHeader

Inkleurprente 2 – Die Verhaal van Jesus se geboorte

http://thecraftyclassroom.com/christmas-story-coloring-book/?c18312Le

‘n Pragtige klomp prente wat die hoofdele van die verhaal van Jesus se geboorte uitbeeld. Dit kan by die skakel hieronder afgelaai word

Christmas-Nativity-Coloring-FB-300x300

Christmas_Nativity_Coloring_Pages

http://www.1plus1plus1equals1.com/Christmas_Nativity_Coloring_Pages.pdf

 

Hier is so ietsie anders wat by die skakel hieronder afgelaai kan word.

PC034852-001

Christmas Coloring Sheets

http://www.pinkstripeysocks.com/2014/12/free-christmas-coloring-sheets.html

Die Kersfees-inkleurboek kan gratis by die skakel hieronder afgelaai word. Ongelukkig is dit te veel om na Afrikaans te vertaal, dus is dit in Engels. Wat dit baie oulik maak is dat dit teksverse by het, so dis baie meer as net nog ‘n inkleurboek.

33

http://www.marymarthamama.com/kid-stuff/printable-advent-coloring-book/

Volg gerus die skakel hieronder na al ons ander Kersfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/kersfees/

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s