AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lak en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek
Hersiening Speletjies
In hierdie les hersien ons die vorige lesse van die kwartaal oor Jesus deur middel van speletjies.
KINDERKERK LES – Jesus hersien speletjies
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus-kinderkerk-lesse/