Kersfees Musiek

kersfees musiek - groot

Ons Kersfees hulpbronne sal beslis nie volledig wees sonder Kersfees-musiek nie! Ons het (soos gewoonlik) op die internet gaan rondkrap opsoek na iets besonders om na te luister gedurende die Kerstyd.

Dis beslis nie die ‘tradisionele Kersmusiek’ nie – alhoewel daar ‘n paar van die ou gunstelinge ook is. Daar is die MOOISTE Kersmusiek beskikbaar, maar dit vat nogal krap om daarop af te kom, en tyd om daarna te luister.

Ons gaan dit beslis ‘convert’ na mp3 en daarna luister in plaas van “deck the walls” en “Jingle bells”. Kom geniet dit saam met ons!

  1. Messiah – Francesca Battistelli
  2. Noel – Chris Tomlin / Lauren Daigle
  3. A Christmas Alleluia – Chris Tomlin
  4. O Holy Night – Josh Groban
  5. When love was born – Mark Schultz
  6. It’s about the cross – Go Fish
  7. Perfect Light – Chris Tomlin / Crowder
  8. Hope was born this night – Sidewalk Prophets
  9. The Perfect gift – JJ Heller
  10. O Come all ye faithfull – Casting Crowns
  11. Son of God – Michael W Smith
  12. Away in a manger – Casting Crowns
  13. Emmanuel – Chris Tomlin
  14. What Child is this – Chris Tomlin
  15. Silent Night – Chris Tomlin
  16. The First Noel – Chris Tomlin
  17. Adore – Chris Tomlin
  18. Hark the Herald Angels sing – Paul Baloche
  19. Oh what a glorious night – Sidewalk Prophets
  20. These Christmas lights – Matt Redman
  21. Hallelujay (Light has Come) – Barlowgirl
  22. Joy to the world – Jeremy Camp
  23. Go tell it on the mountains – MercyMe
  24. A Christams Hallelujah – Cassandra Star and her sister Callahan
  25. Light of the World – Lauren Daigle
  26. When a Child is born – Kersfees Treffers vir Kinders

Afrikaans:

Ons sou bitter graag gospel-sangers wou kies wat die Kersliedjies sing, maar ongelukkig is daar so min in Afrikaans beskikbaar dat jy moet ‘vat wat jy kry’. Hierdie is die beste wat ons kon doen in Afrikaans.

  1. Somerkersfees – Capital Singers’ 400 Christmas Spectacular
  2. Kom alle getroues – Capital Singers’ 400 Christmas Spectacular
  3. Geskenk uit Bethlehem – Lianie May
  4. Stille Nag – Ronel Erasmus
  5. Staan op en sing – Romanz
  6. Al was ek nie daar nie – Die Gospel Sangers
  7. Herders op die ope velde – Die Gospel Sangers
  8. In die stad van Koning Dawid – Die Gospel Sangers
  9. Kom kinders besing – Kersfees Treffers vir Kinders
  10. Die Heiland is gebore – Kersfees Treffers vir Kinders
  11. Die donkie se Kerslied – Kersfees Treffers vir Kinders
  12. O die Goeie Tyding – NG Kathu
  13. Hoor die Blye Eng’lelied – Afrikaanse Christen kerk (ACK) Christchurch NZ
  14. Hierdie Kind – Jan de Wet
  15. Dis Kersfees – Afrikaanse Christen Kerk (ACK) Christchruch NZ

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s