Speletjies: Skattejag

skattejag

Ons wil julle vandag voorstel aan nog ‘n vars Sondagskool idee – Skattejag of Aasjag! Die Engelse woord vir aasjag is “scavenger hunt”. Hierdie is een van die aktiwiteite wat ons kinders die meeste geniet en wat nie regtig voorbereiding nodig het nie.

Skattejag / Aasjag:

Kom ons verduidelik: vir ‘n skattejag het jy leidrade nodig wat na spesifieke plekke lei en dan items wat hulle daar kry. Vir ‘n aasjag het jy geen leidrade nodig nie, net ‘n lys goed wat kinders buitekant kan optel of binne-in ‘n vertrek. Die aasjag kan jy letterlik vir ENIGE onderwerp gebruik en dis ongelooflik hoe kreatief die kinders kan raak. Dis ‘n lieflike ysbreker om jou kinders in jou les geïntreseerd te kry.

Ons gaan julle help met ‘n paar voorbeeld wat ons al met ons kinders gedoen het:

Aasjag

Kersfees Aasjag – Jesus se geboorte

Bybelse skattejag

PPT – Krap in julle sakke aasjag

Internet hulp:

Hier is ‘n klompie Webtuistes wat julle sal help met ekstra idees.

Die Skepping   http://ouroutofsynclife.com/2014/06/creation-scavenger-hun.html

Paasfees:     https://arabahjoy.com/easter-scavenger-hunt/

Opstanding:    https://www.diva-girl-parties-and-stuff.com/resurrection-eggs.html

Liefde:   http://meaningfulmama.com/week-6-character-development-love-day_06.html

Wees Lig:   https://www.eggloentertainment.com/12-bible-verses-to-light-up-your-glow-egg-hunt/

Bybelvers Aasjag: 

https://hubpages.com/games-hobbies/bible-scavenger-hunt

Bible Scavenger Hunt

Outdoor Bible Verse Scavenger Hunt

Scavenger-hunt.org

Besoek gerus hierdie webtuiste vir ‘n groot verskeidenheid van die oulikste aasjag idees rondom ‘n KLOMP temas

http://scavenger-hunt.org/10-bible-scavenger-hunt-riddles/

http://scavenger-hunt.org/bible-scavenger-hunt/

Danielles Place se gratis Aasjag idees:

Vir hierdie aasjag word die Bybelverse gelees en moet die items wat in die versie genoem word gesoek word. Dit word binne en buite gedoen.

Click to access BibleScavengerHunt.pdf

Click to access BibleScavengerHunt2.pdf

Click to access BibleScavengerHuntAn.pdf

Volg die skakel hieronder na ons Aasjag Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/06/18/vakansiepret-speletjies-aasjag/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s