Kinderkerk: Praise and Worship 1

Praise and Worship is een van die belangrikste geestelike beginsels wat ons ons kinders van kleinsaf moet leer. Dis ook een van ons kragtigste geestelike wapens. Ons probeer om elke kwartaal ‘n Praise and Worship aand met ons kinders te hou, waartydens dit oor meer as net lekker saamsing gaan. Tydens elke sessie leer ons…

Terug Skool Toe

Hierdie Blogpost is buite die gewone onderwerpe waaroor ons gewoonlik skryf, maar ons wil graag ‘n positiewe bydrae maak hier in die nuwe jaar met die kinders wat oppad terug skool toe is. Ons weet hoe moeilik dit is om goeie bruikmare materiaal in Afrikaans op die internet op te spoor. Ons het bietjie tyd…

Praise and Worship aand 3

Daar is so paar belangrike lesse waarmee ons graag die begin van ‘n kwartaal probeer afskop, en Praise and Worship is een daarvan. Ons kinders geniet Praise and Worship baie, maar ons moet gereeld herinner WAAROOR dit gaan en met WIE hulle besig is daartydens. Praise and Worship aand 3: Ysbreker: Ons probeer om ons…

Kinderkerk Liedjies

Die kinders by Algoa Gemeenskapskerk is MAL oor  Praise and Worship en kan letterlik nie genoeg daarvan kry nie. Om musiek te vind waarvan jou kinders hou en by JOU kinders se kultuur pas is egter nie altyd so maklik nie. Vandag wil ons bietjie Praise and Worship hulpbronne vir die kleintjies by Kinderkerk deel.…

Jeug Funaand: Fear Factor

Funaande is baie gewild by ons EPIC Jeug op ‘n Woensdagaand, en ons besef hoe belangrik dit is om so een keer ‘n kwartaal een vir die kinders te hou. Die Fear Factor funaand het ons as deel van die reeks “Begin die Reis” met ons kinders gedoen. https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/04/05/jeug-begin-die-reis/ Ons het dit aan die einde van…

Jeug Gebedsaand: Dissipel van Jesus

Dis die begin van ‘n nuwe jaar, en in meeste gemeentes word binnekort ‘n week van gebed gehou. Miskien is dit tyd (as julle dit nie alreeds doen nie), om ons kinders op ‘n manier daarby betrokke te kry. Baie volwassenes sukkel om te bid omdat hulle dit nie as kinders geleer is nie, en…