Kinderkerk Les: Om sout te wees 1

sout vd aarde 6

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Om sout te wees 1

In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees

Om sout vir die aarde te wees beteken nie om soos ‘n hidden te picture te lyk, waar mense moet soek om te sien wie jy is en jy geen verskil in die wêreld maak nie omdat jy wegkruip. In hierdie les kyk ons wat sout kan doen en hoe ons as kinders van Jesus so sout vir die wêreld kan wees.

Laai die les hieronder af:

KINDERKERK LES – Om sout te wees

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s