Kinderkerk Les: Om sout te wees 2 – Om te dien

Kinderkerk les - Om sout te wees 2 - Om te dien

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek

Om sout te wees 2 – Om te dien

In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees

Om sout vir die aarde te wees beteken nie om soos ‘n hidden te picture te lyk, waar mense moet soek om te sien wie jy is en jy geen verskil in die wêreld maak nie omdat jy wegkruip. In hierdie les kyk ons prakties wat dit beteken om in ons alledaagse lewe sout te wees en so ons liggies vir Jesus laat skyn.

KINDERKERK LES – Om te dien

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s