Kinderkerk Les: Wanneer sout laf raak 1

sout vd aarde 4

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek

Wanneer sout laf raak 1

In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees, maar die teksvers gaan aan en waarsku: wanneer die sout laf geword het. In hierdie les kyk ons daarna. Ons maak dit lekker prakties vir die kleintjies met ‘n speletjie en ‘n illustrasie sodat hulle die begrip kan verstaan. Ons volgende twee lesse kyk na praktiese voorbeelde uit die kleintjies se leefwêreld om hulle daarmee te help.

Laai die les hieronder af:

KINDERKERK LES- Wanneer sout laf raak

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s