Kinderkerk Les: Wanneer sout laf raak 2: Die tong

sout vd aarde 5b

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek

Wanneer sout laf raak 2: Die tong

In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees, maar die teksvers gaan aan en waarsku: wanneer die sout laf geword het.

Ons volgende twee lesse kyk na praktiese voorbeelde uit die kleintjies se leefwêreld om hulle daarmee te help. Hierdie les kyk na die tong en hoe ons met dit wat ons sê soos lawwe sout raak.

Laai die les hieronder af:

KINDERKERK LES – Wanneer sout laf raak 2 – Die tong

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s