Kinderkerk Les: Wanneer sout laf raak 3: Kwaadword

Kinderkerk les - Wanneer sout laf raak 3 - kwaadword

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Wanneer sout laf raak 3: Kwaadword

In Matt 5:13 gee Jesus ons die opdrag om die sout vir die aarde te wees, maar die teksvers gaan aan en waarsku: wanneer die sout laf geword het.

Ons het twee lesse wat kyk na praktiese voorbeelde uit die kleintjies se leefwêreld om hulle daarmee te help. Hierdie les kyk na kwaadword, wat ons doen wanneer ons kwaad is en dit ons soos lawwe sout laat raak.

KINDERKERK LES – Wanneer sout laf raak 3 – Kwaadword

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-vir-die-aarde-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor Sout vir die Aarde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sout-van-die-aarde-sondagskool/

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s