Jeug Gebedsaand: God se pad

Ons is hierdie kwartaal besig om Bybelkennis by ons kinders te probeer vaslê, en glo my dis ‘n BAIE kreatiewe reis, want dis nie so maklik met die groter kinders nie. God se pad Hierdie gebedsaand is deel van ons reis. Ons gebruik van die dele wat ons reeds behandel het in hierdie gebedsaand om…

Bybelvasvra 14: Raai wie?

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Raai wie?” Raai wie? Hierdie Bybelvasvra is aangepas uit die Juig tydskrif Januarie 2020 bl. 12. Meeste van die vrae is baie onbekend, en daarom het ons teksverse bygesit om dit makliker te maak om die antwoorde te kry. Laai die Bybelvasvra: Raai wie? hieronder in PDF formaat af: Bybelvasvra…

Stories: Die wêreld se top-tiener

Jesus sê in Johannes 14:6 “Ek is die weg, die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader, behalwe deur My nie”. Tema van die storie: Die wêreld se top-tiener Baie mense is soos die top-tiener. Hulle hou hulle slim, en het altyd ‘n antwoord reg wanneer jy met hulle praat oor hulle harte…

Sondagskool Les: 4. Woord Studie – Genade

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Kinderkerk Les: 4. Woord Studie – Genade

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Woord Studie – Genade Hierdie is die…

Personeelkamer Opening: 5. Die plaaswerf eend

Hierdie is ons vyfde Personeelkamer Opening. Die plaaswerf eend ‘n Trop wilde eende was besig om in formasie noord vir die winter te vlieg. Hulle het ‘n pragtige V in die hemelblou lug gevorm en is bewonder deur almal wat hulle sien vlieg het. Eendag het Wallie, een van die wilde eende in die formasie,…

Personeelkamer Opening: 3. Die naakte waarheid

Hierdie is ons derde Personeelkamer Opening. Die naakte waarheid Eendag het ‘n onderwyser die volgende op die bord geskryf: *9×1=7* *9×2=18* *9×3=27* *9×4=36* *9×5=45* *9×6=54* *9×7=63* *9×8=72* *9×9=81* *9×10=90* Toe hy klaar was en hy na sy kinders kyk, het almal vir hom gelag omdat hy die eerste som verkeer gedoen het. Die onderwyser het…

Personeelkamer Opening: 1. Gaatjie in die boot

Hierdie is die eerste post in ons nuwe afdeling Personeelkamer Opening. Ons het heelwat navrae oor materiaal vir Personeelkamer Opening gekry, en bid dat ons met hierdie kategorie die lewe vir ons onderwysers ‘n bietjie makliker sal maak. Gaatjie in die boot ‘n Man is gevra om’ n boot te verf. Hy het sy verf…