Kinderkerk Les: 4. Woord Studie – Genade

4. genade - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Woord Studie – Genade

Hierdie is die vierde les in die Kinderkerk lesreeks: Woordstudie.

Die les begin met die leer van die bewegings van die eerste ses boeke van die Nuwe Testament: Matteus, Markus, Lukas en Johannes, Handelinge en Romeine

Die woord wat ons vandag oor gaan leer is: Genade.  In hierdie les het ons ‘n paar dinge om ons te help om die moeilike woord beter te verduidelik en ons te help verstaan hoekom dit so belangrik vir God is.

Aktiwiteit 1: Onmoontlike take

Aktiwiteit 2: Straf uitdeel

In hierdie twee aktiwiteite demontreer ons aan die kinders wat genade beteken, dat jy iets kry al verdien jy dit nie.

Die les sluit af waar ons sonde, straf en genade aan die hand van Rom 6:23 verduidelik.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

4. KINDERKERK LES – Woord Studie – Genade

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/woord-studie-kinderkerk-lesreeks/

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s