Hierdie oulike saalopening, kort boodskap idee, deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming.
Hemelvaart
Gaan kyk gerus na hierdie oulike video clip uit Soekie se ‘Lewensredder reeks’, rondom Hemelvaart. Jy kan lekker prakties daarmee raak. Die kinders sal hemelvaart beslis nie vergeet na hierdie boodskap nie.
Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees: