Hemelvaart: Kinderkerk Les 2

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hemelvaart Die les begin met die kinders…

Hemelvaart Idees

Die volgende inligting deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming. Hemelvaart Ons deel graag die volgende oulike idees van Soekie oor hemelvaart met julle. Hierdie idees kan vir Huisgodsdiens, Sondagskool, Kinderkerk, Jeug, Juffrou by die skool en Saalbyeenkomste gebruik word. Die ABCD van Gereed wees: Doen-dit self idees vir onderwysers/ouers om ‘n kort aanbieding…

Saalbyeenkomste: 13. Hemelvaart

Hierdie oulike saalbyeenkoms, kort boodskap idee, deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming. Hemelvaart Gaan kyk gerus na hierdie oulike video clip uit Soekie se ‘Lewensredder reeks’, rondom Hemelvaart. Jy kan lekker prakties daarmee raak. Die kinders sal hemelvaart beslis nie vergeet na hierdie boodskap nie. Volg die skakel hieronder na ons ander Saalbyeenkomste:…

Hemelvaart: Kinderkerk Les

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hemelvaart In hierdie les gesels ons oor…