Die volgende inligting deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming.
Hemelvaart
Ons deel graag die volgende oulike idees van Soekie oor hemelvaart met julle. Hierdie idees kan vir Huisgodsdiens, Sondagskool, Kinderkerk, Jeug, Juffrou by die skool en Saalbyeenkomste gebruik word.
Die ABCD van Gereed wees:
Doen-dit self idees vir onderwysers/ouers om ‘n kort aanbieding oor hemelvaart te doen.
Wetenskap en Hemelvaart:
Hier is ‘n maklike, kort boodskap oor wetenskap en hemelvaart: water verdamp en styg op , maar kondenseer en kom weer terug aarde toe. Jesus het opgevaar , maar kom weer terug!
Hemelvaart Saalbyeenkoms:
Gaan kyk gerus na hierdie oulike video clip uit Soekie se ‘Lewensredder reeks’, rondom Hemelvaart. Jy kan lekker prakties daarmee raak. Die kinders sal hemelvaart beslis nie vergeet na hierdie boodskap nie.
Hemelvaart musiekvideo: Jesus kom
Hemelvaart Boodskap:
Gaan kyk gerus by hierdie skakel na Soekie se oulike idees vir ‘n hemelvaart boodskap:
Pinkster en Hemelvaart gedigte:
Gratis aflaai gedigte in afrikaans vir hemelvaart en pinkster.
Volg die skakel hieronder na nog Hemelvaart hulpbronne: