Sondagskool Materiaal 3
Sjoe, hierdie is ons tweede fonds in ‘n kort tydjie! Ons het onlangs die voorreg gehad om die skakel na NG Kerk The Reeds se oulike Sondagskool materiaal met julle gedeel: http://www.ngthereeds.co.za/?page_id=1511 Trueway Kids Vandag deel ons met julle die skakel na Truway Kids se materiaal. Hulle materiaal is vir kinders onder die ouderdom van…