Sondagskool idees 5

Vandag wil ons ook die “onthou jy nog” speletjie speel. Wie van julle onthou nog die woordlose boekie? Wat is die woordlose boekie? Die woordlose boekie, is ‘n boekie sonder woorde van Child Evangelism Fellowship en dis ‘n baie goeie metode om kinders na die Here te lei en te help groei. Die tradisionele woordlose…

Sondagskool idees 4

Ons hoop so julle lees hierdie Blogpost voordat julle julle eerste lesse vir die nuwe jaar uitwerk, en dat ons julle kan inspireer met vars nuwe idees en maniere van lesse aanbied. Object lessons: Object lessons (daar is NIE ‘n mooi Afrikaanse woord daarvoor nie), is een van die wonderlikste hulpbronne en maniere om ‘n…

Sondagskool idees 3

In hierdie post sal jy die skakels na al ons Sondagskool idees kry. Kom kyk gerus wat ons beskikbaar het. AL ons materiaal is gratis in Afrikaanse op die Blog beskikbaar – volg net die skakels hieronder na die lesse. Ons het ‘n KLOMP materiaal beskikbaar wat jy in die kategorie-afdeling sal vind. Ons gaan…

Sondagskool Lesse

Is jy opsoek na Sondagskool en Kinderkerk lesse? Kom kyk gerus wat ons beskikbaar het. AL ons lesse is gratis in Afrikaanse op die Blog beskikbaar – volg net die skakels hieronder na die lesse. Ons het ‘n KLOMP materiaal beskikbaar wat jy in die kategorie-afdeling sal vind. SONDAGSKOOL REEKSE: In hierdie afdeling sal jy…

Sondagskool Materiaal

Ons het die laaste paar maande baie mense hoor sê dat die kinders by hulle kerk nie meer Sondagskool toe wil kom nie, of hulle is daar, maar die kinders is baie verveeld en wil nie deelneem nie. Hier by ons het ons nuut oor Sondagskool begin dink, oor die materiaal en die manier hoe…

Sondagskool Aktiwiteite

Is jy opsoek na nuwe, vars aktiwiteite vir Sondagskool en Kinderkerk? Kom kyk gerus wat ons beskikbaar het. AL ons materiaal is gratis in Afrikaanse op die Blog beskikbaar – volg net die skakels hieronder na die lesse. Ons het ook ‘n KLOMP ander materiaal beskikbaar wat jy in die kategorie-afdeling sal vind. Ons gaan…

Sondagskool idees 1

Is jy een van daai Christene wat as jy die woord “wetenskap” hoor, sien jy aap-mense en evolusie en slaan jou ore toe en jy luister nie verder nie? Hier by Algoa Gemeenskapskerk glo ons NIE aan evolusie nie, maar dat God die Almagtige Skepper van die hemel en die aarde is. Bybel-Wetenskap-Eksperimente: Wetenskap (sonder…