Sondagskool Les: Die 10 Gebooie

sondagskool les - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Die 10 Gebooie

Hierdie is ‘n heerlike interaktiewe les oor Die 10 Gebooie wat julle as gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan gebruik.

Die les begin met ‘n kort inleiding oor wat Die 10 Gebooie is. Daarna speel die kinders die “follow the leader” speletjie. Die rooi, groen en geel kleure van ‘n robot, word opgehou, en die kinders moet dan stop, stadiger beweeg of aanhou beweeg.

Die kinders gesels dan oor watter reëls daar by die huis en die skool is, en hoekom hierdie reëls daar is. Daarna is daar ‘n lekker kopkrapper oor die 10 Gebooie waar woorde geskommel is, en die gesin dit moet her-rangskik.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – Die 10 Gebooie

Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor die 10 Gebooie:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-10-gebooie/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s