Speletjies: Die 10 Gebooie

Ons sluit nou ons hulpbronne oor Die 10 Gebooie af met ‘n paar oulike speletjies. Ons het bietjie gaan rond loer op die internet en op ‘n klompie oulike speletjies afgekom wat julle saam as gesin kan speel om Die 10 Gebooie vas te lê by julle kinders. Ons het ook ‘n lekker pret Minute-to-win-It…

Emoji’s: Die 10 Gebooie

Emojis’ is deesdae amper ‘n ‘universele taal’ as ek so laf en ook so ‘bold’ mag wees om dit so te noem. Kinders speel al van kleins af op ma en pa se foon, of het baie keer al hulle eie fone. Ek dink voordat hulle al behoorlik kan lees weet hulle al van emoji’s…

Sondagskool Les: Die 10 Gebooie

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Die 10 Gebooie…

Bewegings: Die 10 Gebooie

Om die 10 Gebooie lekker prakties vir die kinders te maak het ons so bietjie gaan rondsoek na bewegings wat elke gebod vir ons die beste beskryf. Daar is natuurlik heelwat ander beskikbaar wat jy ook vir jou kinders kan leer, maar hierdie het vir ons die beste gewerk. Ons Jeugwerker was so oulik om…

Kinderkerk Les: Die 10 Gebooie

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Die 10 Gebooie Hierdie is ‘n heerlike…