Speletjies: Die 10 Gebooie

speletjies - groot

Ons sluit nou ons hulpbronne oor Die 10 Gebooie af met ‘n paar oulike speletjies. Ons het bietjie gaan rond loer op die internet en op ‘n klompie oulike speletjies afgekom wat julle saam as gesin kan speel om Die 10 Gebooie vas te lê by julle kinders. Ons het ook ‘n lekker pret Minute-to-win-It met Die 10 Gebooie vir julle saamgestel.

Laai Die 10 Gebooie Minute-to-win-It speletjie hieronder in PDF formaat.

Die Tien Gebooie minute to win it

Volg die skakels hierdie vir nog ‘n paar oulike idees:

https://www.loyolapress.com/faith-formation/activities/ten-commandments-match-activity/

https://www.sundayschoolnetwork.com/games-ten-commands.html

10 Commandments Activities Free to Download

Ten Commandments Games

Volg die skakel hieronder na ons ander Hulpbronne oor die 10 Gebooie:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-10-gebooie/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s