Bewegings: Die 10 Gebooie

Om die 10 Gebooie lekker prakties vir die kinders te maak het ons so bietjie gaan rondsoek na bewegings wat elke gebod vir ons die beste beskryf. Daar is natuurlik heelwat ander beskikbaar wat jy ook vir jou kinders kan leer, maar hierdie het vir ons die beste gewerk. Ons Jeugwerker was so oulik om…

Personeelkamer Opening: 39. Wie verhinder jou groei?

Hierdie is ons nege en dertigste Personeelkamer Opening. Wie verhinder jou groei? Die werknemers van ‘n groot maatskappy het teruggekeer van hul ete breek en by die ingangs portaal van die kantore is hulle begroet deur ‘n kennisgewing. Die kennisgewing het gelees: “Die persoon wat jou die meeste verhinder het om te groei in die onderneming…

Bybelvasvra 24: Manne van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete, Konings en Vroue van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Manne van die Bybel te leer. Jy kan hierdie…

POPIA

Algoa Gemeenskapskerk se Jeughartklop Blog word deur een mens bestuur. Jou inligting is veilig en word nêrens versprei nie. Dit geld vir alle sosiale media blaaie en groepe ook. Hersien asseblief jou privaatheidsinstellings om jouself te beskerm. Indien iemand voorts persoonlike inligting (soos ‘n telefoonnommer) plaas, sal ek dit dadelik verwyder om jou identiteit te…