Kinderkerk Lesreeks: Vrugte van die Gees

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Lesreeks: Vrugte van die Gees Hierdie is…

Sondagskool Lesreeks: Vrugte van die Gees Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse Lesreeks: Vrugte van…

Poppekas: Boelies

Een van die ergste goed waarmee baie van ons kinders moet saamleef, is boelies. Wat om te doen, en nie te doen as jy geboelie word nie, is nie altyd so maklik nie. Deur hierdie poppekas probeer ons die kinders bietjie bemagtig wanneer dit by boelies kom. POPPKAS KAPPERJOLLE: Boelies Inleiding: In die inleiding word…

Kersfees Speletjies

Kersfees Speletjies kan as deel van Huisgodsdiens, Oukersaand of op Kersdag gebruik word. Dit kan ook as ysbrekers saam met Kersfees lesse gebruik word. Soos altyd bly ons Kersfees ‘tema’ – Jesus Christus. 1. Kersfees Left-Right Nativity Speletjie Hierdie is ‘n BAIE oulike speletjie wat op verskeie maniere gebruik kan word, maar dis een hulpbron…

Bybel Aktiwiteite: Kom ons Kleur in…

Kinders het al jare iets beet, en grootmense kom nou eers by … die vreugde van inkleur! Volwasse inkleurboeke, soos dit genoem word, vlieg van die rakke af en kan in bykans enige tema gevind word. Hoekom vra jy? Behalwe dat dit ‘n baie lekker manier van ontspan is, is daar ook ‘n paar gesondheids-voordele…

Kersfees Foto-Uitdaging

Gebruik die 10 dae voor Kersfees om jou te herinner aan die ware betekenis van Kersfeesfees. Begin Saterdag 15 Desember en maak Maandag 24 Desember klaar. Lees elke dag se Bybelverse en kyk of jy ‘n foto kan neem rondom die foto-uitdaging. Deel dit met jou vriende en groepe op sosiale media en maak hulle…

Kesfees Dot-to-Dot prentjies

Ons het so paar Kersfees dot-to-dot prentjies bymekaargemaak om te help met die vakansie wat voorlê, en ook as jy nog iets soek rondom kersfees: Gabriël verskyn aan Maria: Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af: Gabriel verskyn aan Maria Josef en Maria oppad na Nasaret Laai die prentjie hieronder in PDF formaat af:…