Kersfees Foto-Uitdaging

Little retro photographer with an old camera

Gebruik die 10 dae voor Kersfees om jou te herinner aan die ware betekenis van Kersfeesfees. Begin Saterdag 15 Desember en maak Maandag 24 Desember klaar.

Lees elke dag se Bybelverse en kyk of jy ‘n foto kan neem rondom die foto-uitdaging. Deel dit met jou vriende en groepe op sosiale media en maak hulle deel van Jesus se groot geskenk aan ons, wie weet, miskien plant jy hierdie Kerstyd ‘n saadjie in iemand se lewe en maak jy so ‘n verskil vir Jesus!

Datum Bybeldeel Foto-Uitdaging
1. Saterdag          15 Desember Miga 5:1-3 Betlehem
2. Sondag            16 Desember Jesaja 7:14 God by ons
3. Maandag         17 Desember Jesaja 9:5-6 Magtige God
4. Dinsdag           18 Desember Lukas 1:26-33 Begenadigde
5. Woensdag       19 Desember Lukas 2: 1-7 Geen plek
6. Donderdag     20 Desember Galasiërs 4:4-7 Erfgenaam
7. Vrydag            21 Desember 1 Timoteus 1:15-17 Verlos
8. Saterdag         22 Desember Titus 3:3-7 Genade
9. Sondag           23 Desember Johannes 14:1-6 Woonplek
10 Maandag        24 Desember Openbaring 3:20 Deur

Laai die dokument hieronder in WORD formaat af:

1. Kersfees Foto-Uitdaging

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s