Bybel Aktiwiteite: Kom ons Kleur in 1

Kinders het al jare iets beet, en grootmense kom nou eers by … die vreugde van inkleur! Volwasse inkleurboeke, soos dit genoem word, vlieg van die rakke af en kan in bykans enige tema gevind word. Hoekom vra jy? Behalwe dat dit ‘n baie lekker manier van ontspan is, is daar ook ‘n paar gesondheids-voordele daaraan verbonde en word dit veral vir mense met angsprobleme aanbeveel.

Ons het gaan rondkrap op die internet en op ‘n paar webtuistes afgekom met pragtige, gratis aflaaibare inkleurprente. Hierdie sal ook ‘n pragtige geskenk vir iemand maak.

Webtuistes: Mary Dean Draws

http://www.marydeandraws.com/p/printables.html

ja

Op hierdie webtuiste sal jy oor die 50 gratis aflaaibare Bybel inkleurprente vir volwassenes vind. Wat hierdie webtuiste so besonders maak is dat jy die prente met Engelse teksverse kan aflaai of “blank” om dit in jou eie taal by te skryf.

Time Wrap Wife

http://timewarpwife.com/friday-recap/

BalloonSm

Op hierdie webtuiste sal jy verskeie Bybelstudies vind, elkeen met ‘n pratige gratis, aflaaibare inkleurprent rondom die tema. Kyk heelbo langs die webtuiste se ‘banner’ sal jy die lys van Bybelstudies vind.

Tricia Goyer

Why Coloring Isn’t Just for Kids {+ FREE coloring pages}

cee204d79853111df381e7131250913f

Hierdie webtuistes het ses pragtige inkleurprente vir valentynsdag, rondom God se liefde.

House Mix

11 Bible verses to teach kids with printables

Bible-verses-to-color-1-04.jpg

Hierdie webtuiste het 11 pragtige gratis aflaaibare inkleurprente wat vir kinders of volwassenes geskik sal wees.

Karla’s Korner

http://karladornacher.typepad.com/karlas_korner/coloring_pages/

FREE Rest in the Lord Color Page...

Hierdie website het baie besonderse inkleurprente, maar jy moet maar lekker soek om by van hulle uit te kom, maar dis beslis die moeite werd.

True Aim

6 Bible Verse Coloring Pages

in the beginning genesis 1-1 bible verse coloring pages

Op hierdie webtuiste sal jy ses gratis Bybel inkleurprente met Bybelverse vind.

Joditt

http://joditt.com/free-christian-coloring-pages-adults/

Op hierdie webtuiste kan jy ‘n hele klomp gratis prente van ‘n klomp ander webtuistes aflaai (amper soos ons nou hier doen).

 

Gratis Weeklikse Inkleur Beplanners:

Planner-Pages

As jy opsoek is na iets soek om deeglike, weeklikse beplanning op te doen, en dan ook bietjie terapie daaruit te kry dan is hierdie net vir jou. Volg die skakel hieronder na die webtuiste waar jy dit gratis kan aflaai:

https://www.artsyfartsymama.com/2017/08/free-printable-coloring-weekly-planner.html

Hand Getekende Beplanner:

hand-drawn

Hier is nog ‘n webtuiste waar jy ‘n klomp oulike, gratis inkleur beplanners kan aflaai.

11 Free Bullet Journal Printables To Save You Time

Volg die skakel hieronder na ons ander post oor Inkleurprente:

Bybel Aktiwiteite: Kom ons kleur in 2

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s