Bybel Aktiwiteite: Kom ons kleur in 2

Ons het ‘n hele paar jaar gelede ‘n Blogpost oor inkleurprente gedoen en ‘n hele klomp skakels na webtuistes gedeel waar julle gratis inkleurprente met ‘n geestelike boodskap kan aflaai. Volg die skakel hieronder na hierdie post: Bybel Aktiwiteite: Kom ons Kleur in… Intussen het ons op GK Jeug se webtuiste afgekom met die pragtigste … Continue reading Bybel Aktiwiteite: Kom ons kleur in 2