Bybel Aktiwiteite: Kom ons kleur in 2

inkleur - 2 - groot

Ons het ‘n hele paar jaar gelede ‘n Blogpost oor inkleurprente gedoen en ‘n hele klomp skakels na webtuistes gedeel waar julle gratis inkleurprente met ‘n geestelike boodskap kan aflaai. Volg die skakel hieronder na hierdie post:

Bybel Aktiwiteite: Kom ons Kleur in…

Intussen het ons op GK Jeug se webtuiste afgekom met die pragtigste inkleurprente met Afrikaanse Geestelike boodskappe. Ons deel die skakels na hulle webtuiste waar jy dit kan aflaai hieronder met julle:

Gereformeerde Kerk Jeug Inkleurprente:

1. God is in beheer van die Sterre:

Inkleur: God is in beheer van die sterre

Inkleur_Psalm-145

2. Die Gees woon in jou

Inkleur: Die Gees woon in jou

Inkleur_Romeine-8

3. Vissers van mense:

Inkleur: Vissers van mense

Inkleur_Matteus-4

4. God het die dag gemaak:

Inkleur: God het dié dag gemaak!

Inkleur_Psalm-118

5. Vinnige Inkleurprente vir Paasfees:

Vinnige inkleur vir Paasfees

inkleur_Paasfees-2021-2

6. Maklike Inkleurprente vir Paasfees:

Maklike inkleurprente vir Paasfees

Maklike-inkleurprente-vir-Paasfees

7. Inkleurprente vir Paasfees:

Inkleurprente vir Paasfees

inkleur-vir-Paasfees

8. Maklike Inkleurprente vir Kersfees:

Maklike inkleurprente vir Kersfees

inkleur_kersfees

9. Jesus is Gebore:

Inkleurprent: Jesus is gebore

inkleur_Jesus-is-gebore

10. Die Grootste Geskenk:

Inkleur: Die grootste geskenk

Kersfees_Jakobus_Inkleur

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s