Ek glo dat baie van julle besig is om na nuwe materiaal te soek vir die nuwe jaar, hetsy vir huisgodsdiens of vir Sondagskool. Ons het heelwat bronne op die Blog by die volgende skakel beskikaar (https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/), maar wil graag ‘n nuwe bron, wat al lankal beskikbaar is aan julle bekendstel:
DinkJeug het ‘n hele afdeling propvol oulike huisgodsdiens / huisgeloof idees.
Volg gerus die skakel hieronder en gaan loer die vakansie na hulle groot verskeidenheid hulpbronne.