Kom ons Kleur in…

Kinders het al jare iets beet, en grootmense kom nou eers by … die vreugde van inkleur! Volwasse inkleurboeke, soos dit genoem word, vlieg van die rakke af en kan in bykans enige tema gevind word. Hoekom vra jy? Behalwe dat dit ‘n baie lekker manier van ontspan is, is daar ook ‘n paar gesondheids-voordele…