Saalopening: 31. Hoop

Hierdie is ons een en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hoop Speletjie Trek ‘n groterige boks soos ‘n fotostaat papier boks mooi oor. Gooi ‘n klompie goed in die boks wat jy kan weggee bv. lekkers, ‘n pakkie chips, ‘n potlood, soft toy, net wat jy het om weg te gee. En skryf daarop “Pryse”.…

Pinkster: KIX Kinderpinkster

Opsoek na ‘n Pinksterreeks wat jy sonder veel moeite en voorbereiding saam met jou gesin by die huis kan doen? KIX Kinderpinkster KIX het uit hulle vorige reekse ‘n Kinderpinkster week se materiaal bymekaar gesit wat sommer tuis in die gesin saam gedoen kan word. Dit vat min voorbereiding en geen hulpmiddels wat nie reeds…

Pinkster: Hand in Hand Pinksterreeks

Ek hoef nie vir iemand te vertel dat ons nie hierdie jaar Pinkster soos gewoonlik gaan hê nie. DinkJeug het ‘n baie oulike gratis Pinkersrreeks wat jy en jou gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan doen. Hand in Hand Pinksterreeks Die reeks bestaan uit 8 geleenthede (Hemelvaart, Sondag tot Vrydag en Pinksterfees) en hanteer…

Kinderkerk Les: Die 10 Gebooie

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Die 10 Gebooie Hierdie is ‘n heerlike…

Kinderkerk Gebedstasies: God se pad

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Gebedstasies: God se pad Ons het in…

Moedersdag: Boekie vir Ma

Hier is nog ‘n oulike Moedersdag idee. Boekie vir Ma Hierdie is ‘n lekker geskenkie vir groot en kleiner kinders, en al wat jy nodig het is ‘n skoon A4 blaai en ‘n stukkie karton. Kleiner kinders kan vir Ma prentjies teken en groter kinders kan vir haar briefies daarin skryf. Jy kan selfs jou…

Moedersdag: 10 Things I love about you

Ons volgende goedkoop Moedersdag idee. 10 Things I love about you Hierdie is ‘n geskenk wat jou regtig oor jou Ma sal laat dink. Ons het twee stelle van hierdie hulpbron gemaak. Die een stel is ‘blank’, sodat jy jou eie goed daarop kan skryf, en die ander een het ons goed op geskryf. Indien…

Moedersdag: Resep vir ‘n Wonderlike Ma

Hier is nog ‘n lekker goedkoop idee vir Moedersdag. Resep vir ‘n Wonderlike Ma Ons het twee idees rondom hierdie hulpbron wat alles sal afhang van die res van die gesin se vaardigheid in die kombuis. 1. Maak iets lekkers Ons eerste idee sal net werk indien die res van die gesin redelik vaardig in…

Moedersdag: Bederf Boekie

Ek hoop julle het onthou dat dit hierdie Sondag Moedersdag is! Jip, met lockdown saam mag dit dalk heeltemal verby jou gegaan het. Wel hier is goeie nuus, ons het ‘n hulpbron gemaak wat jou geen geld gaan kos nie, net ‘n bietjie tyd saam met jou kinders. Bederf Boekie vir Mamma Hierdie bederf boekie…

Lesreeks: Senior Jeug Alpha

Jeug Alpha is  ‘n ‘awesome’ reeks om met jou kinders te doen, dit lê die fondasie van die christelike geloof op ‘n baie eenvoudige, interaktiewe manier. Hierdie reeks kan baie effektief as deel van huisgodsdiens tydens lockdown tyd gedoen word. Formaat: Een van die idees rondom Alpha is dat die mense wat dit bywoon voor…