COVID 19: Gratis Hulpbronne

Covid 19 sign template girl and many virus in background

Hierdie post, Gratis Hulpbronne, het te lomp begin raak met al die hulpbronne, daarom het ons dit opgedeel in drie post. COVID 19 Plakkate; Stories en Gratis hulpbronne.

COVID 19 Afrikaanse Hulpbronne

Daar is ‘n geweldige behoefte onder onderwysers aan Afrikaanse COVID hulpbronne. Hieronder is ‘n lys met skakels na GRATIS Afrikaanse leesstukke en visuele tekste oor COVID 19.

Laai die lys met die skakels na hierdie hulpbronne hieronder in WORD formaat af:

COVID 19 Afrikaanse hulpbronne

COVID 19 Engelse Hulpbronne

Daar is net so groot behoefte aan Engelse COVID hulpbronne. Hieronder is ‘n lys met skakels na GRATIS Engelse werksvelle oor COVID 19.

Laai die lys met die skakels na hierdie werksvelle hieronder in WORD formaat af:

COVID 19 English Resources

Sosiale Ontwikkeling tydens COVID 19

Kinders se sosiale ontwikkeling tydens COVID 19, met sosiale afstand, is beslis nie ‘n maklike taak nie. Ons het ‘n lys saamgestel met ‘n paar webtuistes waar jy oulike aktiwiteite en speletjies kan kry om jou hiermee te help. Laai die lys hieronder in WORD formaat af:

Laai die lys met die skakels na hier die speletjies en aktiwteitee hieronder in WORD formaat af:

Sosiale Ontwikkeling tydens COVID 19

COVID 19 Woordeboek

Afrikaans.com het met die publiek hande geneem om woorde te vind vir al die vreemde dinge wat ons skielik beleef. Koeshoes, ramafobie, moedgoed en boudgoud is enkele van die inskrywings wat vir ons #tuisinjoutaal-kompetisie ontvang is … Hoe lyk die Cov-woordeboek in sy geheel? Laai die PDF gratis af en vind uit!

Praat-saam-oor-Covid-19

Hierdie is SO oulik!!

Volg die skakel hieronder om dit gratis af te laai:

https://afrikaans.com/taalnuus/praat-saam-oor-covid-19/

Cape Winelands

Cape Winelands het sommer ‘n hele klomp oulike Afrikaanse en Engelse hulpbronne wat jy kan gebruik, gaan loer gerus daarna. Hier is twee wat ons afgelaai het om julle ‘n idee te gee.

Afrikaans-COVID-19-Coronavirus-Bookmark

COVID-19 General Advice Afrikaans

Afrikaans-English-and-Xhosa-COVID-19-Coronavirus-Posters

UNICEF

UNICEF het hierdie oulike gratis hulpbron oor COVID 19: “Explain to parents of young children”, in Afrikaans en Engels beskikbaar. Heelwat daarvan kan jy as deel van ‘n Begripstoets, Visuele teks of Luister toetse vir die onderskeie tale kan gebruik. UNICEF se Coronavirus activity book is ongelukkig net in Engels beskikbaar.

ZAF-COVID-19-explained-parents-of-young-children-2020-cover

Laai die dokumente gratis hieronder in PDF formaat af:

ZAF-COVID-19-explained-to-parents-of-young-children-2020- AFR

ZAF-COVID-19-explained-to-parents-of-young-children-2020-ENG

Jamaica-00000253

Laai “Covornavirus Activity book” gratis hieronder in PDF formaat af:

UNICEF Coronavirus Activity book

Volg die skakel hieronder na hulle oulike hulpmiddels:

Hero in my Hood

Op hierdie webtuiste sal jy drie oulike gratis coronavirus infographic in verskillende tale kry – onder andere Engels en Afrikaans. Dis geskik vir groter kinders, so van graad 5 af, en kan ingekleur word. Hieronder is ‘n voorbeeld van wat jy by die skakel kan aflaai:

infographic

covid-19

Juffrou met hart

Juffrou met hart het ook ‘n oulike gratis werkboekie wat jy op haar webtuiste kan aflaai.Hierdie is ‘n Grondslagfase Besighou boekie. Hierdie boekie bestaan uit 10 aktiwiteite om maats kreatief besig te hou gedurende die tyd wat hulle nie kan skool toe gaan nie.

juf 2

Laai dit gratis by die skakel hieronder af:

Grondslagfase Besighou Boekie 2

My Klaskamer

My Klaskamer is een van my persoonlike ‘old time’ gunsteling webtuistes. Juffer het soos gewoonlik nie teleurgestel nie. Jy kan ‘n lekker klomp oulike gratis hulpbronne in Afrikaans en Engels by die skakel hieronder aflaai!

https://myklaskamer.com/

Twinkl.co.za

Gratis Materiaal gesigmaskers en Covid-19 Gedifferensieerde Begripslees: Hierdie gedifferensieerde begripslees handel oor die Covid-19 pandemie en die voordeel van materiaal gesigmaskers. Hierdie begripslees bestaan uit gedifferensieerde leesstukke met vrae en antwoorde daarby. Jy kan die begripslees as ‘n begripstoets gebruik, want hierdie leesstuk kom saam met gedifferensieerde vrae en antwoorde.

Besoek die skakel hieronder om dit gratis af te laai, nadat jy as lid geregistreer het:

https://www.twinkl.co.za/resource/materiaal-gesigmaskers-en-covid-19-gedifferensieerde-begripslees-za-hl-253?fbclid=IwAR1gD3SkKRykIbmuDiRzfhWAxLxrEUueZEGpzA4jehca8QXameHlMZ9UZwE

Afriforum

Afriforum het ‘n oulike gratis COVID 19 Gids vir Ouers, Onderwysers en kinders saamgestel. Daar is heelwat materiaal wat jy sal kan gebruik vir Begriplees, visuele tekste, werksvelle ens.

Capture-1

Laai die gids gratis hieronder af:

COVID-19-GIDS_Ouers-onderwysers-en-kinders_Finaal_6-Mei-2020

Graad 5 Engels Huistaal

Juf Amanda Leigh Pieterse het hierdie twee oulike gratis Engelse huistaal boekies met COVID 19 aktiwteite wat jy gratis hieronder kan aflaai. Hier is die skakel na die video vir die Luisteroefening in ‘Workbook 1’.

Laai die twee werksboeke gratis hieronder af:

Grade 5E WORKBOOK 1.docx

Grade 5E WORKBOOK 2

Graad 7 Engels Huistaal

Monique Barberis het hierdie twee oulike hulpbronne op Onnie Graad 4-7 se Facebook groep gedeel. Dis Task 6: Listening Comprehension en Task 7: Creative Writing – albei met COVID 19 temas. Ek deel hierdie twee dokumente met haar toestemming.

Laai die dokumente gratis hieronder af:

Gr 7 HL Task 6_Listening Comprehension PDF

Task 6_Listening Comprehension WORD

Task-6_Listening-Comprehension-Memo

Gr 7 HL Task 7_Creative Writing

Gr 7 Task 8_Comprehension _ Language use

What Is Coronavirus Daily News Story

COVID 19 Time Capsule

Laai ‘n gratis 2020 COVID 19 Time Capsule hieronder in Engels en in Afrikaans af:

COVID-19-tydkapsule

Tydkapsule-4

2020-COVID-19-Time-Capsule-EN-US

Klaskamerfieterjasies

Op hierdie oulike webtuiste kan jy gratis COVID inkleurprente (ongelukkig NIE in Afrikaanse nie), by die volgende skakel aflaai:

Volg die skakel hieronder vir die gratis COVID inkleurprente:

COVID-19 Inkleurprente [PDF]

Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s