Speletjies: LEGO Uitdagings

LEGO uitdagings

LEGO bly ‘n immergewilde aktiwiteit by kinders, ek kan amper sê vir klein en groot. As jou kinders nie LEGO het nie, kan gewone blokkies ook vir hierdie uitdagings gebruik word.

Die volgende aktiwiteite kan as speletjie voor ‘n les of as ysbreker vir die toepassing van ‘n les gebruik word. Dis ook ‘n lekker aktiwiteit vir jou eie kinders vir wanneer hulle verveeld is.

LEGO uitdagings:

Die volgende LEGO uitdagings het ons bietjie-bietjie by verskeie webtuistes geleen en na Afrikaans vertaal vir ons eie kinders. Ons het ook ‘n paar ‘blank’ gelos as jy dalk van jou eie wil byvoeg.

1n

1o

Lego – Challenge

Hier is so paar ekstra idees wat jy op die ‘blank’ kaartjies kan skryf: Bou ‘n… blommetjie; strandbal; dinosaurus; patroon; boom; onderstebo huis; piramide; sleutel; pen; koek; kar; hartjie; stoel; bril; tafel; glas uit LEGO. Bou iets wat met die letter “P”…. begin uit LEGO. Bou iets wat kan vlieg uit LEGO.

Portable LEGO Kit:

Die volgende LEGO speletjie kan op verskeie maniere gebruik en gespeel word. Die idee is dat jy ‘n paar LEGO blokkies en uitdaging-kaartjies in ‘n houertjie sit en saamneem vir wanneer julle in die kar is of êrens sit en wag. Daar is kaartjies in wit en swart wat jy self kan inkleur, en dan is daar wat reeds in kleur is – kyk daarna en kyk wat vir jou werk. Hier is voorbeelde van hoe dit lyk.

5-IMG_3679

lego kit cards original colors pg 1

Laai die Portable LEGO Kit by die skakel hieronder af:

https://www.funathomewithkids.com/2014/06/diy-portable-lego-kit-with-free.html

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s