Is jy ook altyd opsoek na iets nuuts om jou kinders te laat doen…. soms ‘n lekker uitdaging om hulle geÏnteresseerd te hou en te laat terugkom vir nog?
Vir die senior groep is hier ‘n wonderlike hulpbron, maak net eers seker dis jou groep se ‘ding’. KrazyDad.com is ‘n webtuiste met die interessantste speletjies vir jou kinders.
Hy het regtig CRAZY mazes, suduko, interactive puzzles en vele meer. As hierdie klink soos iets wat jou groep sal geniet gaan kyk gerus na die groot verskeidenheid gratis aflaaibare hulpbronne wat KrazyDad op sy webtuiste beskikbaar het.
Volg die skakel hieronder na sy webtuiste:
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/07/03/speletjies-crazy-stuff/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/07/03/speletjies-crazy-stuff/ […]
LikeLike