Speletjies: Crazy stuff

Is jy ook altyd opsoek na iets nuuts om jou kinders te laat doen…. soms ‘n lekker uitdaging om hulle geÏnteresseerd te hou en te laat terugkom vir nog? Vir die senior groep is hier ‘n wonderlike hulpbron, maak net eers seker dis jou groep se ‘ding’. KrazyDad.com is ‘n webtuiste met die interessantste speletjies…