Internet Hulpbronne: Bybel-Toep in Afrikaans vir Kinders

Bybel-Toep in Afrikaans vir kinders

Ons het so rukkie terug ‘n Post oor die Bybel op jou selfoon en rekenaar gedoen, vandag kan ons jou ook bekendstel aan die Bybel-Toep in Afrikaans vir kinders.

Bybelverhale word in eenvoudige taal vertel met pragtige prentjies by en aan die einde van elke storie is daar speletjies wat jy met jou kinders vir vaslegging kan speel.

Om meer oor die Toep te lees volg die skakel hieronder:

http://kerkbode.christians.co.za/2018/06/25/bybel-toep-ontsluit-bybel-vir-kinders/

Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s