Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.
Geheime Kodes:
Geheime kodes is ‘n heerlike manier om ‘n les mee op te kikker en die kinders geniet dit altyd. Ons gebruik dit gereeld as ysbreker voor die les en die kinders kan nie vinnig genoeg werk om te kyk wie wen nie.
Hou dit eenvoudig vir jouself en vir die kinders. Ons het ons geheime kode in WORD formaat vir jou gelos sodat jy die ‘key’ kan gebruik om te ‘copy and paste’ en jou eie kode mee te maak wat by jou les pas.
Laai die dokument hieronder in WORD formaat af:
Hier is ‘n oulike webtuiste wat baie oulike idees het en waar jy jou eie hulpmiddels in Afrikaans kan maak:
http://www.discoveryeducation.com/free-puzzlemaker/index.cfm?campaign=flyout_teachers_puzzle
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/07/05/bybel-aktiwiteite-geheime-kodes/ […]
LikeLike