Internet Hulpbronne: Bybel-Toep in Afrikaans vir Kinders
Ons het so rukkie terug ‘n Post oor die Bybel op jou selfoon en rekenaar gedoen, vandag kan ons jou ook bekendstel aan die Bybel-Toep in Afrikaans vir kinders. Bybelverhale word in eenvoudige taal vertel met pragtige prentjies by en aan die einde van elke storie is daar speletjies wat jy met jou kinders vir…