Hierdie is ‘n lekker aktiewe speletjie wat groot pret is. Dit kan vir verskeie geestelike temas gebruik word, of sommer net as ‘n lekker ysbreker om die kinders aan die gang te kry. Daar is baie van hulle op die internet beskikbaar, ons het dit gevat en bietjie eenvoudiger gemaak sodat die kleintjies dit ook kan speel.
Wat is jou Naam?
Vir hierdie speletjie ‘spel’ jy jou naam uit deur die aktiwiteit te doen wat langs elke letter van jou naam staan. As die kinders dit baie geniet kan hulle selfs hulle vanne ‘uitspel’ en ook mekaar se name vir ekstra pret.
Laai die ‘Wat is in jou Naam’ Speletjie hieronder in WORD formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/06/24/vakansiepret-speletjies-wat-is-in-jou-naam/ […]
LikeLike