Speletjies: Wat is in jou Naam?

Hierdie is ‘n lekker aktiewe speletjie wat groot pret is. Dit kan vir verskeie geestelike temas gebruik word, of sommer net as ‘n lekker ysbreker om die kinders aan die gang te kry. Daar is baie van hulle op die internet beskikbaar, ons het dit gevat en bietjie eenvoudiger gemaak sodat die kleintjies dit ook…